All
Search
Images
Videos
Shorts
Maps
News
More
Shopping
Flights
Travel
Notebook
Report an inappropriate content
Please select one of the options below.
Not Relevant
Offensive
Adult
Child Sexual Abuse
Voortrekker Monument
Pretoria Now
Voortrekker Monument
Conszriczion
Guide Book to the
Voortrekker Monument
Voortrekker Monument
Construction of the
Voortrekker Monument
Voortrekker Monument
Pretoria
16 Des
Voortrekker Monument
Die Voortrekkers
1973 Fliek
Vryheidsreis
Voortrekker Monument
Voortrekker
Bags
Die Gelofte
Voortrekker
Memorial
Angolan Af Alouette III
Voortrekka
Geloftedag Geskiedenis
South Africa Pretoria
Thaba Voortreker Kamp Grit
South Africa Royal Artillery
Monument
Chalets to Let in Casswell Bay Mumbuls
How to MC On Heritage Day 2021
Length
All
Short (less than 5 minutes)
Medium (5-20 minutes)
Long (more than 20 minutes)
Date
All
Past 24 hours
Past week
Past month
Past year
Resolution
All
Lower than 360p
360p or higher
480p or higher
720p or higher
1080p or higher
Source
All
Dailymotion
Vimeo
Metacafe
Hulu
VEVO
Myspace
MTV
CBS
Fox
CNN
MSN
Price
All
Free
Paid
Clear filters
SafeSearch:
Moderate
Strict
Moderate (default)
Off
Filter
Voortrekker Monument
Pretoria Now
Voortrekker Monument
Conszriczion
Guide Book to the
Voortrekker Monument
Voortrekker Monument
Construction of the
Voortrekker Monument
Voortrekker Monument
Pretoria
16 Des
Voortrekker Monument
Die Voortrekkers
1973 Fliek
Vryheidsreis
Voortrekker Monument
Voortrekker
Bags
Die Gelofte
Voortrekker
Memorial
Angolan Af Alouette III
Voortrekka
Geloftedag Geskiedenis
South Africa Pretoria
Thaba Voortreker Kamp Grit
South Africa Royal Artillery
Monument
Chalets to Let in Casswell Bay Mumbuls
How to MC On Heritage Day 2021
1:02
Voortrekkermonument on Reels
41.6K views
Sep 24, 2024
Facebook
Voortrekkermonument
1:20
Spesiale toer deur die Voortrekkermonument! Charles Rademeyer vat ons vir 'n spesiale toer deur die Voortrekkermonument, kompleet bekroon met 'n optrede van ons eie Toekomsbou-aktrise, Karla Hoogendoorn. Werklik merkwaardig om ons geskiedenis op verskillende kreatiewe maniere te sien uitgebeeld word - en dít hier tussen die friespanele van die Voortrekkermonument. | Voortrekkermonument
873 views
Apr 18, 2024
Facebook
Voortrekkermonument
1:45
Die Volkspele voor die Monument op Erfenisdag, 24 September *** The Volkspele in front of the Monument on Heritage Day, 24 September | Voortrekkermonument
47.1K views
Oct 2, 2020
Facebook
Voortrekkermonument
0:07
Monumentale feite: Het jy geweet?🏛️📜 Die statige Voortrekkermonument in Pretoria het 11 jaar geneem om te voltooi, van die hoeksteenlegging tot die... | By Voortrekkermonument
46.2K views
11 months ago
Facebook
Voortrekkermonument
0:23
🎼"Monumentaal. Dis ons verhaal. Hoe kan ons stilbly? Ons sal dit vertel. Dis net genade, ons weet dit al jare."🎵-Ruhan du Toit 🕊️Ons sien uit om jou en jou geliefdes op 16 Desember by die Voortrekkermonument te ontvang. 𝗥𝗲𝗴𝗶𝘀𝘁𝗿𝗲𝗲𝗿 𝗵𝗶𝗲𝗿 𝘃𝗶𝗿 𝗚𝗲𝗹𝗼𝗳𝘁𝗲𝗱𝗮𝗴: https://vtm.org.za/gelofteweek-2025/#Registreer16Desember *Voorafregistrasie word aangemoedig omdat dit ons sal help om verkeersvloei te verbeter, parkering te bestuur, genoeg geriewe te beplan en almal se ervaring te
35K views
5 months ago
Facebook
Voortrekkermonument
0:13
🎶'N MONUMENTALE AAND VAN MUSIEK SAAM MET RUHAN DU TOIT❤️ Die Monument is ’n bewys van ons verlede en ’n rigtingwyser vir die toekoms.Maar as ons nie ons erfenis beskerm nie, kan die kragkrisis die Voortrekkermonument knak en ons belangrike geskiedenis verlore gaan. Jy kan ’n monumentale verskil maak om jou erfenis te bewaar!🏦 Op 5 April 2025, vanaf 18:00, bied ons ’n eksklusiewe vertoning in die ikoniese Voortrekkermonument aan, met ’n betowerende optrede deur Ruhan du Toit. Kom ervaar die ver
55K views
Apr 2, 2025
Facebook
Voortrekkermonument
0:17
📍Die Voortrekkermonument is 'n baken van herinnering.📍 🕊️Jaarliks onderhou Afrikaners 16 Desember as 'n dankdag omdat ons Die Gelofte nie mag vergeet nie, en omdat ons ons kinders daarin moet onderrig sodat hulle ook sal onthou.🌿 Jy en jou geliefdes is genooi. 🕯️Kom herdenk dié dag saam met ons. *Hekke open reeds om 05:00. Bring jou stoel, sonskerm en 'n hoed.👒 *Die volledige program is op ons webblad, vtm.org.za, beskikbaar. | Voortrekkermonument
15.9K views
Dec 14, 2024
Facebook
Voortrekkermonument
0:34
’n Nagtoer van die Voortrekkermonument is meer as ’n begeleide toer; dis ’n hartsbelewenis van ’n volk se vryheidsreis wat immer ontvouend is. ’n Meesleurende ervaring waar jy een met die marmerfriesnarratief word, die gebeure by Bloukrans in murg en been kan voel, die Gelofte kan hoor, jou geloofsafhanklikheid met die Onse Vader kan bely. ✨❤️Moet nie dié besonderse belewenis misloop nie. Beperkte plek beskikbaar. 🔗𝗕𝗘𝗦𝗣𝗥𝗘𝗘𝗞 𝗛𝗜𝗘𝗥: https://vtm.org.za/nagtoere/ | Voortrekkermonument
17K views
10 months ago
Facebook
Voortrekkermonument
0:32
’n Nagtoer van die Voortrekkermonument is meer as ’n begeleide toer; dis ’n hartsbelewenis van ’n volk se vryheidsreis wat immer ontvouend is. ’n Meesleurende ervaring waar jy een met die marmerfriesnarratief word, die gebeure by Bloukrans in murg en been kan voel, die Gelofte kan hoor, jou geloofsafhanklikheid met die Onse Vader kan bely. Het jy dié besonderse belewenis misgeloop? Bespreek nou reeds jou plek vir die volgende Nagtoer op 18 Julie. Beperkte plek beskikbaar. https://vtm.org.za/nagt
1.4K views
11 months ago
Facebook
Voortrekkermonument
0:20
🎶RED JOU ERFENIS‼️ ’n Monument is meer as klip en sement, dit is ’n bewys van wie ons is en waar ons vandaan kom. Die Voortrekkermonument staan al dekades lank as ’n stille getuie van ’n geskiedenis wat ons nie mag vergeet nie. Die werklikheid is nou dat ons erfenis bedreig word deur onbetroubare kragvoorsiening en swak dienslewering. Jy kan ’n monumentale verskil maak deur hierdie vertoning by te woon! Kom beleef ’n eksklusiewe vertoning binne-in die Voortrekkermonument met Ruhan du Toit 🗓️ 5
18K views
Mar 25, 2025
Facebook
Voortrekkermonument
0:40
Die Voortrekkermonument: ’n Simbool van genade en vasberadenheid 🏛️ Die Voortrekkermonument is ’n herinnering aan die genade wat ons as Afrikaners oor die eeue beleef het. Die reis van die Voortrekkers, hulle vasberadenheid en geloof, was iets wat hulle gedra het in die gesig van ondenkbare uitdagings. Dit is ons verantwoordelikheid om hierdie stories, nalatenskap en die Monument te bewaar. Jy kan ons help deur by te dra by die “Gee ons krag”-projek. Hierdie projek sal verseker dat ons ons Monu
193K views
Apr 9, 2025
Facebook
Voortrekkermonument
0:39
Standing tall over Pretoria, the Voortrekker Monument is a landmark commemorating the Great Trek. It’s a must-see in Pretoria! 😀 📸: @capturing_happinesss . . . #voortrekkermonument #thingstodoingauteng #weekendactivities #exploremore #history #explorepretoria #pretoriacoza | Pretoria.co.za
1.3K views
Jul 26, 2024
Facebook
Pretoria.co.za
0:24
Nuwe jaar, nuwe jy by die Voortrekkermonument Dis ’n nuwe jaar en die immergewilde Parkrun is terug by die Voortrekkermonument! Kom kuier Saterdae by jou gunstelingkultuurtuiste en skop 2024 op ’n gesonde noot af. Registreer op die Parkrun webtuiste, trek jou veters styf en kom draf saam! Sien jou Saterdag om 07:00! 👉👉 Klik gerus hier vir meer inligting: https://www.facebook.com/profile.php?id=100063669642640 | Voortrekkermonument
1.1K views
Jan 12, 2024
Facebook
Voortrekkermonument
0:14
Op 16 Desember staan ons stil by die Gelofte, by genade, by ons geskiedenis … en by die pad wat ons as Afrikaners tot vandag gestap het. Hierdie jaar se Geloftefeesprogram beloof om ’n diep, waardige en roerende herdenking te wees – van die eerste kanonskoot tot die laaste lied by die senotaaf. Bring jou familie en kom eer die Gelofte wat ons voorvaders afgelê het. 🙏 📅16 Desember 2025 🕐Hekke open 06:00 📍Voortrekkermonument, Pretoria 𝗥𝗲𝗴𝗶𝘀𝘁𝗿𝗮𝘀𝗶𝗲: Gratis toegang, registrasie maak di
11.4K views
5 months ago
Facebook
Voortrekkermonument
0:09
Op 16 Junie gedenk ons die duisende vroue en kinders wat tydens die Anglo-Boereoorlog in konsentrasiekampe gely en gesterf het. Dit is ’n dag van pynlike herinnering, maar ook ’n dag waarop ons kies om na die toekoms te kyk – en dié wat dit gaan vorm. Daarom is die EREGASTE van die dag ons KINDERS.👨👩👧👧❤️ Die jongspan kry op dié dag GRATIS toegang tot die Voortrekkermonument waar hulle self ons erfenis kan ontdek en ervaar. Stel jou voor: jy stap in ’n reusegebou wat die stories dra van da
8.2K views
11 months ago
Facebook
Voortrekkermonument
Die Voortrekkermonument - Weet
Jun 28, 2023
weet.co.za
0:36
𝗞𝗲𝗻 𝗷𝘆 𝗱𝗶𝗲 𝗴𝗲𝗵𝗲𝗶𝗺𝗲 𝘃𝗮𝗻 𝗱𝗶𝗲 𝗠𝗼𝗻𝘂𝗺𝗲𝗻𝘁?🏛️📜 Op Geloftedag kan jy saam met duisende ander die gewyde Geloftedagdiens, samesang en Geloftelied ervaar. Jy kan ook op hierdie dag die Monument GRATIS besoek. Kom ontdek die marmerfriese, Vrijheidsreis en beeldryke tapisserieë in die Senotaafsaal.🏛️🪡🛞 Onthou om te registreer! 𝗥𝗲𝗴𝗶𝘀𝘁𝗿𝗮𝘀𝗶𝗲: Gratis toegang, registrasie maak die toegangsproses vinniger, help ons om verkeer en parkering beter te bestuur, en verseker
4.7K views
5 months ago
Facebook
Voortrekkermonument
3:17
Kom kuier elke aand by die Voortrekkermonument om 18:00 wanneer die gelofte voorgelees word en 'n kanon afgevuur word. Die monument kan na die tyd besoek word en is oop tot 21:00. Dit is elke aand vanaf 9 Desember tot 15 Desember. Kom beleef dit. | Boermedia
32.4K views
5 months ago
Facebook
Boermedia
0:54
𝗪𝗮𝗮𝗿𝗼𝗺 𝗵𝗲𝗿𝗱𝗲𝗻𝗸 𝗷𝘆 𝗻𝗼𝗴 𝗱𝗶𝗲 𝗚𝗲𝗹𝗼𝗳𝘁𝗲? Op 16 Desember herdenk Afrikaners landswyd weer die Gelofte en kry ons opnuut ’n kans om te besin oor die belangrikheid van die Gelofte vandag. Herdenk jy nog die Gelofte? Dink jy dié belofte van ons voorouers is nog belangrik? Laat weet ons in die kommentare en kom saam op 16 Desember om, 187 jaar na die Slag van Bloedrivier, Geloftedag te herdenk. | Voortrekkermonument
8.4K views
5 months ago
Facebook
Voortrekkermonument
0:18
Die Gelofte is in 1838 tussen 9 en 15 Desember elke aand afgelê, ’n belofte wat uit diepe geloofsafhanklikheid ontstaan het. Dit het die Voortrekkers se vertroue versterk dat God hulle sou bewaar. Vandag bring Afrikaners steeds eer aan hierdie belofte en oorwinning, deur die Gelofte jaarliks te herdenk. 🕯️Lê die Gelofte saam met ons af van 9–15 Desember, en kom eer die belofte om die dag en datum te herdenk op 16 Desember by die Voortrekkermonument. Klik hier om vir die Gelofteafleggings en Gel
4.8K views
5 months ago
Facebook
Voortrekkermonument
0:22
𝐊𝐚𝐧𝐨𝐧 𝐒𝐮𝐬𝐚𝐧𝐧𝐚 𝐤𝐨𝐧𝐝𝐢𝐠 𝐚𝐚𝐧: "𝐇𝐢𝐞𝐫 𝐬𝐭𝐚𝐚𝐧 𝐨𝐧𝐬" Op 16 Desember herdenk Afrikaners landswyd Geloftedag. Op dié dag, 186 jaar gelede het 464 Voortrekkermans teen ongeveer 15 000 Zoeloes te staan gekom tydens die Slag van Bloedrivier. 𝑉𝑎𝑛𝑗𝑎𝑎𝑟 ℎ𝑒𝑟𝑑𝑒𝑛𝑘 𝑜𝑛𝑠 𝑠𝑡𝑒𝑒𝑑𝑠 ℎ𝑖𝑒𝑟𝑑𝑖𝑒 𝑑𝑎𝑔 𝑒𝑛 𝑜𝑛𝑡ℎ𝑜𝑢 𝑑𝑖𝑒 1838-𝐺𝑒𝑙𝑜𝑓𝑡𝑒 𝑤𝑎𝑡 𝑑𝑒𝑢𝑟 𝑑𝑖𝑒 𝑚𝑎𝑛𝑛𝑒 𝑎𝑓𝑔𝑒𝑙𝑒̂ 𝑖𝑠 𝑣𝑜𝑜𝑟 ℎ𝑢𝑙 𝑠𝑒𝑔𝑒. Tydens Gelofteweek (9 tot 15 Desember) gaan die
74.6K views
Dec 4, 2024
Facebook
Voortrekkermonument
2:01
🎬 Uit die argiewe van 1938 … Die beelde uit 𝘋𝘪𝘦 𝘉𝘰𝘶 𝘷𝘢𝘯 ’𝘯 𝘕𝘢𝘴𝘪𝘦 dien as ’n kragtige herinnering aan die fondasie van die Afrikaanse volksbestaan: die Geloof en die Geloftedag. Dit is ’n visuele getuienis van hoe ’n gemeenskap hul afhanklikheid en dankbetuiging voor God verklaar het. Kom herdenk die Gelofte op 16 Desember by die Voortrekkermonument. 𝗥𝗲𝗴𝗶𝘀𝘁𝗿𝗮𝘀𝗶𝗲: Gratis toegang, registrasie maak die toegangsproses vinniger, help ons om verkeer en parkering beter te best
24.4K views
5 months ago
Facebook
Voortrekkermonument
0:30
🕊️☀️Kom staan op 𝟭𝟲 𝗗𝗲𝘀𝗲𝗺𝗯𝗲𝗿 𝟮𝟬𝟮𝟱 saam met duisende ander by die Voortrekkermonument. Kom beleef die oomblik wanneer die lig die marmer tref, en die Gelofte en ons afhanklikheid van God se genade ná 187 jaar herbevestig word. Hekke open reeds om 06:00 en samesang begin om 07:00. Om die dag moeiteloos en maklik vir besoekers te maak, is daar ’n betaalde snelry-opsie (opsioneel) wat insluit gerieflike parkeerplek naby die amfiteater; ’n koppie boeretroos en ’n blikbeker; ’n botteltj
28.2K views
5 months ago
Facebook
Voortrekkermonument
4:34
Die Gelofte Dag – 16 Desember (Amptelike Musiekvideo van Hartklop Horizon)
2K views
4 weeks ago
YouTube
Hartklop Horizon
4:49
Gelofte Lied Bloedrivier
129.7K views
Oct 29, 2018
YouTube
Validric
8:06
1838 Bloedrivier
195.6K views
Feb 23, 2008
YouTube
Sapper 1984
4:42
Robbie Wessels - Voortrekker Monument
950.4K views
Sep 7, 2020
YouTube
Robbie Wessels
5:14
The Voortrekkers and Blood River
36.8K views
Dec 16, 2014
YouTube
SABC News
22:27
Voortrekker Monument and The Great Trek
16.4K views
May 27, 2021
YouTube
Ron Larkman
7:03
Exploring the Voortrekker Monument, Pretoria✔
10.1K views
Mar 21, 2018
YouTube
LivinginSAtv
See more
More like this
Feedback